Maranatha Media: South Africa
Skrywer Adrian Ebens
Gepubliseer Sep 12, 2021
Laaste opdatering Mar 14, 2024
Bladsye 316
Downloads 236

In die lewe van Christus, 2000 jaar gelede, sien ons 'n voorbeeld van onbaatsugtige liefde wat aan tallose mense vrede besorg het. Sommige van die aansprake van Christus is baie moeilik om op te los, gegewe die verskil tussen die beskrywings van God in die Bybel en die lewe van Christus, veral vir dié met ‘n diepgaande belangstelling in die Woord van God. Jesus het egter in 'n aangrypende oomblik met een van Sy volgelinge gespreek en gesê: “Hy wat My gesien het, het die Vader gesien.”

Hoe kan dit moontlik wees? Kan dit waar wees dat God werklik barmhartig, genadig en goedhartig is soos geopenbaar in die lewe van Jesus? Kan hierdie dilemma regtig opgelos word met ‘n oplossing wat getrou bly aan die woorde in die Skrif? Met hierdie boek hou U die sleutel in u hand om hierdie raaisel te ontsluit.