Voorlopige datums vir feesdae in 2026: (beraamde datums)
Nuwemane in 2026:
Dinsdag 20 Januarie
Woensdag 18 Feb
Sabbat 21 Maart
Sondag 19 April
Maandag 18 Mei
Woensdag 17 Junie
Donderdag 16 Julie
Vrydag 14 Augusutus
Sondag 13 Sep - eerste dag van Maand 7
Maandag 12 Oktober
Woensdag 11 November
Vrydag 11 Desember
Pasga: Vrydagaand 3 April 2026;
Fees van Ongesuurde Brode: Sabbat 4 April tot Vrydag 10 April 2026
Dag waarop die gerf van die oes voor die Here beweeg word: Sondag 5 April 2026
Uitstorting van die Heilige Gees (Fees van Weke): Sondag 24 Mei 2026
Fees van Trompette: Sondag 13 Sept 2026
Versoendag: DInsdag 22 September 2026
Huttefees: Sondag 27 September tot SOndag 4 Oktober 2026
Alle feesdae begin op die aand van die vorige dag.
Hoe word die datums vasgestel? - die volledige, oorspronklike Engelse artikel.
Stap vir stap aanduidings hoe om die feesdatums uit te werk
Leesstof:
The Seventh Month Movement and the Midnight Cry of the Karaite Calendar
Waarom behoort ons die nuwemane te vier