Maranatha Media: South Africa
Skrywer Adrian Ebens
Gepubliseer Jul 28, 2017
Downloads 1,468

romania french serbia Spanish 

Die Goddelike Patroon raak elke aspek van ons lewens aan; dit is die sleutel tot vreugde, vrede en harmonie binne ons huwelike, ons gemeenskappe, ons kerk en alle sosiale strukture in ons bestaan.

In die verhouding tussen God en Sy Seun, aanskou ons die sleutel tot hierdie goddelike patroon. Hoe meer ons hulle aanskou, en hulle liefhet, en ons lewens inrig na hulle voorbeeld, hoe meer word ons ontvanklik om hulle kanaal van seëninge te word in ons lewens.

Voordat hierdie wêreld begin het, het Satan stappe geneem om hierdie goddelike patroon te verskans, en om dit te vervang met ‘n namaaksel wat die kring van God se oneindige liefde sal verbreek, en om ongekende ellende in hierdie wêreld te bring.

Ontbloot hierdie misleidende namaaksel; aanskou die groot oorspronklike goddelike patroon, en ontdek die sleutel om ons kerk terug te draai na die aanbidding van God en Sy Seun.