Maranatha Media: South Africa
Skrywer Gary Hullquist
Gepubliseer Apr 14, 2021
Bladsye 28
Downloads 416

Wat sê die Bybel omtrent die toorn van God?

Is dit soos ons s’n? Word God verskriklik kwaad? Hoe kan God ’n liefdevolle God wees en steeds die goddelose met vuur vernietig?

Hierdie vrae, en andere, word noukeurig beantwoord in hierdie boekie wat ’n aantreklike beeld van ons hemelse Vader aanbied.

Jesus het ons die hemelse Vader kom wys. Hy is die volmaakte beeld van God. Raak verlief op die Skepper Wie die sondaar nooit minder liefhet nie.