Die Wysheid van God
As jy nog nie hierdie boek gelees het nie, kan jy dit gerus eers lees.
As jy nog nie hierdie boek gelees het nie, kan jy dit gerus eers lees.
Dade van Ons Sagmoedige God
Vir verder inligting beveel ons hierdie boek aan.
Vir verder inligting beveel ons hierdie boek aan.
Wat sê die Bybel omtrent God? Hierdie boek neem ons stap vir stap deur die Bybel om die waarheid omtrent God te verduidelik.
1 Kor. 8:6 - Daar is nogtans vir ons net een God: die Vader, uit wie alles is en vir wie ons lewe; en net een Here: Jesus Christus, deur wie alles bestaan en deur wie ons lewe.
Johannes 17:3 - En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat deur U gestuur is.