Skrywer
Adrian Ebens
Gepubliseer
Nov 26, 2020
Laaste opdatering
Nov 26, 2020
Downloads
691
Totale downloads
691
Kruis-Belewenis Ondersoek die Kruis
Vir verder inligting beveel ons hierdie boek aan.
Vir verder inligting beveel ons hierdie boek aan.
Traktaatjie om die boek "Kruis-Belewenis: Ondersoek die Kruis" aan te beveel.
Laai die DOCX leêr van die traktaatjie af.
Waarom die Kruis en wie benodig dit?
Waarom word die Kruis benodig vir ons redding?
Is die toorn van God bevredig deur die dood van Sy Seun?
Wat is God se geregtigheid en verskil dit van ons geregtigheid?
Waarom het Jesus Homself vergelyk met ‘n bronsslang op ‘n paal?
Wat leer ons by die Heiligdom van Israel omtrent die Kruis?