Maranatha Media: South Africa
Skrywer Adrian Ebens
Gepubliseer Mei 27, 2022
Bladsye 180
Downloads 653
Totale downloads 653

Want so lief het God die wêreld gehad....

So groot was daardie liefde dat Hy Sy mees gekoesterde, kosbaarste skat, Sy eniggebore Seun, op die spel geplaas het om ons te red.