Maranatha Media: South Africa
Gepubliseer Nov 28, 2022
Bladsye 207
Downloads 122

Ander tale

English Deutsch Español

Kinders is een van die kosbaarste gawes wat God aan ons toevertrou het. Dit is ons verantwoordelikheid om hulle van Jesus te vertel, sodat hulle met reg kan waarneem hoe lief hulle hemelse Vader hulle het. Die waarhede wat ons verstaan as die sleutel tot die ervaring van God se volk in hierdie laaste dae, moet duidelik, tog tederlik aan hulle oopgebreek word.

Hierdie boek het ten doel om die lewe van Jesus aan te bied in die lig van hierdie waarhede: die nuwe verbond, die karakter van God en die boodskap van verlossing. Ons bid dat dit ons kinders sal help om 'n verhouding met God te hê, met ‘n kennis van Hom deur Sy Seun, Jesus Christus, as basis.