Maranatha Media: South Africa
Gepubliseer Nov 20, 2019
Downloads 603

Is daar lesse vir ons in die Ou Testamentiese offers en offergawes wat ons dalk nie oorweeg het nie?

‘Die wet is die beliggaming van die evangelie, en die evangelie is die ontplooiing van die wet. Die wet is die wortel en die evangelie is die geurige bloeisel en die vrug wat dit dra. Die Ou Testament werp lig op die Nuwe, and die Nuwe op die Oue. Elk is ‘n openbaring van die heerlikheid van God in Christus. Albei openbaar waarhede wat voortdurend aan die ernstige soeker nuwe dieptes van betekenis sal openbaar. Waarheid in Christus en deur Christus is onmeetlik. Hy wat die Skrifte bestudeer, kyk as’t ware in ‘n fontein in wat al dieper en breër word namate hy die dieptes inkyk.’ Die Gelykenisse van Christus, bl.82; Christ Object Lessons, p.128.

Mag ons meer van die evangelie leer deur die lig wat in die Ou Testament gevind word. Kom ons drink uit die bron en verdiep ons vreugde in die evangelie van Christus.