Skrywer
John VanDenBurgh
Gepubliseer
Jun 21, 2020
Laaste opdatering
Jun 21, 2020
Downloads
899
Totale downloads
899
Sabbatsfontein
Vir verder inligting beveel ons hierdie boek aan.
Vir verder inligting beveel ons hierdie boek aan.
Die insettinge deur God gegee en neergeskryf deur Moses het al baie bybelkenners in die war gelaat. Vir die gemaklike leser is sommige van die insettinge van God pragtig, sommige is hard en uitgedatteer, en sommige is totaal onprakties in vandag se wêreld.
Deur die beskikbaarheid van die CD ROM en aanlyn inligting met EG White se geskrifte, is ‘n nuwe vlaag belangstelling aangevuur. ‘n Menigte ernstige Sewendedag Adventiste heroorweeg hierdie feite.