As jy nog nie hierdie boek gelees het nie, kan jy dit gerus eers lees.
Vir verder inligting beveel ons hierdie boek aan.
Uit die diepste en teerste verhouding wat menslike harte kan ken, kom die oproep van ons ewige Vader wat ons nooi om Hom te ken soos Hy in sy Seun, Jesus, geopenbaar word.
Om op hierdie roepstem te reageer, moet ons onsself deur die huis van spieëls in die Ou Testament navigeer. Vir die natuurlike hart lyk dit of die Vader voorgestel word as Een wat gewillig is om miljoene sondaars op gewelddadige wyse uit te wis, om streng geregtigheid af te dwing.
Is die diepte van intimiteit en liefde in harmonie met geregtigheid wat die dood vereis? Verruil God Sy Vaderlike kleed vir die byl van die beul?
Is jy tevrede met sulke teenstrydighede? Wil jy meer weet omtrent 'n beter denkwyse? Hierdie boek bied tien hulpmiddels aan om Jesus se liefdevolle lewe met die God van die Ou Testament te harmoniseer.