Maranatha Media: South Africa
Skrywer E.J. Waggoner
Gepubliseer Sep 02, 2020
Laaste opdatering Sep 02, 2020
Downloads 470

Ander tale

Čeština English Deutsch Română Kiswahili

Die menslike idee van vergifnis is dat wanneer iemand die wet van goedheid teenoor jou oortree en jou (of jou geliefdes) nie korrek behandel nie, is daar ‘n sterk begeerte tot geregtigheid wat homself openbaar in een of onder straf op die oortreder.

Om ware vergifnis te kan verstaan, is dit uiters belangrik om te verstaan hoe ons sonde kan oorwin. Dit is baie belangrik om die oordeel van God te verstaan, want ons lees in die Skrif,

die liefde is geduldig en vriendelik, die liefde is nie jaloers, praat nie groot nie en is nie opgeblase nie. Dit tree nie onwaardig op nie, stel nie sy eie belange voorop nie, is nie kort van draad nie, hou nie boek van die kwaad wat hom  aangedoen is nie. I Korintiërs 13:4-5.

Die liefde hou nie ‘n rekord van oortredings nie. Laat ons die rekordhouding van die verkeerde optredes van ander teenoor ons neerlê, en laat ons vergewe soos God vergewe.